​22 huise om jou stylvolle idees te gee

Johannes van Graan Johannes van Graan
PROJEKT DOMU EX 8 G2 (wersja B) - design z najwyższej półki, Pracownia Projektowa ARCHIPELAG Pracownia Projektowa ARCHIPELAG Modern Houses
Loading admin actions …

‘n Huis is nie net ‘n groot belegging nie, maar ook ‘n weerspieëling van jou persoonlike styl en smaak, asook drome en ambisies. So natuurlik sal jy bietjie aandag moet gee aan spasie, uitleg, boumateriale, ens. En gelukkig is daar vele opsies en inspirasie om jou te help, soos hier op homify waar ons lieflike foto’s van huise (en kombuise en tuine en badkamers… ) aanbied in’n reeks style, van modern en rustiek tot Skandinawies en nog vele meer.

Soos hierdie 22 voorbeelde van klein(erige) huise wat jou beslis kan inspireer indien jy van plan is om huis te koop of jou bestaande huis ‘n ander styl te gee…

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine