​18 foto’s van kombuiskaste vir inspirasie

Request quote

Invalid number. Please check the country code, prefix and phone number
By clicking 'Send' I confirm I have read the Privacy Policy & agree that my foregoing information will be processed to answer my request.
Note: You can revoke your consent by emailing privacy@homify.com with effect for the future.

​18 foto’s van kombuiskaste vir inspirasie

Johannes van Graan Johannes van Graan
 Kitchen by Schmidt Küchen,
Loading admin actions …

Wanneer dit by kombuise kom, kan mens nie net fokus op toestelle soos die oond, yskas en mirogolfoond nie, aangesien kosmaak nie die enigste funksie van ‘n kombuis is nie. Stoorspasie is net so belangrik, aangesien kaste en laaie die verskil kan beteken tussen ‘n ruim en netjiese spasie en een wat lyk soos ‘n varkhok.

So, kom ons vergeet vandag van muurpapier, beligting en eilande (en enige ander elemente wat help om ‘n kombuis bietjie styl te gee), en fokus eerder op kaste wat help met stoorspasie – en gelukkig is daar vele ontwerpe (en groottes en kleure… ) om van te kies vir jou inspirasie, insluitende modernrustiekminimalisties, en nog vele ander!

 Houses by Casas inHAUS,

Need help with your home project?
Get in touch!

Discover home inspiration!