20 pragtige en moderne houtkombuise

Johannes van Graan Johannes van Graan
COCINAS EN NOGAL, Kuche Haus Kuche Haus Modern Kitchen
Loading admin actions …

Smaak verskil, wat beteken geen twee kombuise hoef eenders te lyk nie. Maar as daar een ding is waaroor almal (of dalk die meeste) kan saamstem, is dit die feit dat hout maar nou een van daardie materiale is wat by enige ontwerp (en, dus, enige vertrek) kan pas – net soos hierdie 20 kombuise, wat met hout in verskillende kleure, teksture, patrone en style pronk, vir ons bewys…

1. Rustiek gemeng met moderne afwerkings.

2. Hout van muur tot plafon.

3. Pragtig in die tradisionele styl.

4. Hoe stylvol is daardie eiland met sy houtlaaie?

5. Laat hierdie houtkaste enigiemand anders aan die strand dink?

6. Kyk hoe perfek gaan daardie houtmuur en –trappe saam.

7. Kyk net daardie rou tekstuur wat hierdie moderne/rustieke kombuis geniet.

8. Hoe elegant is hierdie monochroom kleurskema nie?

9. Danksy verskillende kleure, kan hout by enige kombuis (en styl) pas.

10. Saam met die vlekvrye staal toestelle, lyk hierdie houtkombuis gereed vir aksie.

11. Enige vertrek met sulke treffende houtbalke kry ons stem!

12. Al is beide hierdie vertrekke in hout, word daar tog onderskei danksy die kleure en afwerkings.

13. Hout is die perfekte materiaal om saam met hierdie kleure en patrone saam te smelt.

14. Kyk net hoeveel klas en styl voeg daardie houtafwerkings tot hierdie ontwerp.

15. Rustieke houtkaste kan meer sag en elegant lyk danksy moderne meubels en dekor.

16. Moenie van sagte Skandinawiese elegansie vergeet nie.

17. Hout in sy eenvoudigste, natuurlikste styl kan nog steeds treffend lyk.

18. Sou hierdie kombuis/eetkamer beter gelyk het sonder die houttafel en –rakke? Ons sê beslis nie!

19. Kyk net hoe gemaklik en bekoorlik laat hout hierdie oop kombuis lyk.

20. Moenie van beligting vergeet nie, aangesien dit nog meer aandag op hout se tekstuur kan fokus.

POISE, POISE POISE Modern Kitchen Accessories & textiles

Van een vertrek na die ander, loer gerus na hierdie 10 slaapkamers vir dekor inspirasie.

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine